Stories vir klein hartjies

DEUR ANNABEL LIVERSAGE

Welkom, klein hartjie! Kom ontmoet ons maatjies en lees saam hulle stories vol liefde, lag en geloof.

← swiep om almal te ontmoet β†’

Sonstraaltjie se Eerste Werkie

uitgelig

Sonstraaltjie se Eerste Werkie

Vandag is 'n groot dag vir Sonstraaltjie: sy eerste werkie! Want die wΓͺreld het lig en liefde nodig. 'n Warm storie oor hoe 'n klein straaltjie lig vir klein Bettie bring, en hoe ons veilig en warm word wanneer ons terugstap na Jesus.

storietyd

Roep die kleintjies nader, kruip onder die kombers in en blaai saam deur die bladsye.

ons boeke

Sonstraaltjie se Eerste Werkie

Boek 1

Sonstraaltjie se Eerste Werkie

πŸ“– Lees
Briesie Kry 'n Belangrike Werk

Boek 2

Briesie Kry 'n Belangrike Werk

πŸ“– Lees
Brilletjie Speel Wegkruipertjie

Boek 3

Brilletjie Speel Wegkruipertjie

πŸ“– Lees
Koekoek se Groot Avontuur

Boek 4

Koekoek se Groot Avontuur

πŸ“– Lees
Die Ondeunde Boeties Kai en Ros

Boek 5

Die Ondeunde Boeties Kai en Ros

πŸ“– Lees
Ouma se Voorskoot

Boek 6

Ouma se Voorskoot

πŸ“– Lees
Jesus se Sambreel

Boek 7

Jesus se Sambreel

πŸ“– Lees
Die Ster van Bethlehem

Boek 8

Die Ster van Bethlehem

πŸ“– Lees

oor die skrywer

Annabel Liversage skryf elke storie met 'n ouma-hart vol liefde. Haar hoop is dat klein hartjies deur hierdie boeke sal lag, droom en leer hoe goed, mooi en getrou God is.