Stories vir klein hartjies

DEUR ANNABEL LIVERSAGE

Welkom, klein hartjie! Kom ontmoet ons maatjies en lees saam hulle stories vol liefde, lag en geloof.

← swiep om almal te ontmoet →

QR-kode na storiesterre.pages.dev

Skandeer met jou foon

Sonstraaltjie se Eerste Werkie

uitgelig

Sonstraaltjie se Eerste Werkie

Vandag is 'n groot dag vir Sonstraaltjie: sy eerste werkie! Want die wêreld het lig en liefde nodig. 'n Warm storie oor hoe 'n klein straaltjie lig vir klein Bettie bring, en hoe ons veilig en warm word wanneer ons terugstap na Jesus.

storietyd

Roep die kleintjies nader, kruip onder die kombers in en blaai saam deur die bladsye.

ons boeke

Sonstraaltjie se Eerste Werkie

Boek 1

Sonstraaltjie se Eerste Werkie

📖 Lees
Briesie Kry 'n Belangrike Werk

Boek 2

Briesie Kry 'n Belangrike Werk

📖 Lees
Brilletjie Speel Wegkruipertjie

Boek 3

Brilletjie Speel Wegkruipertjie

📖 Lees
Koekoek se Groot Avontuur

Boek 4

Koekoek se Groot Avontuur

📖 Lees
Die Ondeunde Boeties Kai en Ros

Boek 5

Die Ondeunde Boeties Kai en Ros

📖 Lees
Ouma se Voorskoot

Boek 6

Ouma se Voorskoot

📖 Lees
Jesus se Sambreel

Boek 7

Jesus se Sambreel

📖 Lees
Die Ster van Bethlehem

Boek 8

Die Ster van Bethlehem

📖 Lees

oor die skrywer

Annabel Liversage skryf elke storie met 'n ouma-hart vol liefde. Haar hoop is dat klein hartjies deur hierdie boeke sal lag, droom en leer hoe goed, mooi en getrou God is.